Terms and Conditions Quotes
Terms and Conditions:
1. For non-SEO sites (see below), the client is responsible to provide all content and images.
2. This quote is valid for 14 days.
3. Work commence after I received signed quote and deposit/ first payment.
4. If you choose payment option 1, a deposit of 50% of the invoice is payable on acceptance of the quote.
If you chose payment option 2, the first payment is due before any work is done.
If you chose payment option 2, the first payment is due before any work is done.
5. Payment option 1 - Balance is payable once the website is finished.
6. Payment option 2 - All payments are due on the first of each month.
7. Website will be ready within 21 workdays.
8. Any additional work will be quoted separately. It will be ready 21 days after both the signed quotation and deposit is received.
9. All invoices are payable within 7 calendar days.
10.If any invoice is not paid as agreed, the website will be taken offline. The following words will be displayed on the home page: “This website is down, because the owner of this website didn’t pay the invoices regarding this site.” As soon as the payments are up to date, the site will be back online.
11.The 50% deposit is only applicable to the Website Development and Search Engine Optimization (SEO) Setup.
12.The monthly SEO Actions fees are payable after the website is finished.
13.SEO fees are payable on the first of each month.
14.In case of Payment Option 2, the website and domain name remains the property of Francois du Toit for the first 12 months, or until the initial quoted amount is paid in full.
15.In case of Payment Option 2 is this contract effective for a period of 12 months since the date of the signed quote. There after, it is renewed from month to month.
16.To end this contract, 30 days written notice can be given by any party, by taking pt 15 into account.
17.Support is available on weekdays, during office hours (08:30 to 16:30). On Saturdays and after hours, support is billed at double the normal rates. No support is available on Sundays.
18.In the case where the quoted amount is less than the actual work done, the final/monthly invoice would be adjusted accordingly.
19.By accepting the accompanied quote, this Terms and Conditions comes into effect.
20.This Terms and Conditions may change from time to time. Please visit www.ezywebsites.co.za/terms.html for the current version. It is the client’s responsibility to keep up to date. If you do not agree with the Terms and Conditions as it is at any given time, please cancel your contract by following the guidelines of pt 16.
Terme:
1. Vir non-SEO websites (sien onder) is die klieënt is verantwoordelik om alle inhoud en fotos te verskaf.
2. Die finale kwotasie is geldig vir 14 dae.
3. Werk sal begin wanneer ek die getekende kwotasie en die deposito/ eerste betaling ontvang het.
4. Indien betaal opsie 1 gekies word, is `n 50% deposito betaalbaar wanneer die kwotasie aanvaar word.
Indien betaal opsie 2 gekies word, is die eerste paaiement betaalbaar voordat enige werk sal begin.
Indien betaal opsie 2 gekies word, is die eerste paaiement betaalbaar voordat enige werk sal begin.
5. Betaal opsie 1 - Die balans is betaalbaar sodra die webblad afgehandel is, soos ooreengekom.
6. Betaal opsie 2 - Alle paaiemente is betaalbaar op die eerste van elke maand.
7. Die webblad sal gereed wees binne 21 werksdae nadat die werk begin is.
8. Addisionele ontwikkeling sal appart gekwoteer word. Dit sal gereed wees binne 21 dae nadat beide nuwe kwotasie geteken is en betaling ontvang word.
9. Alle fakture is binne 7 kalender dae betaalbaar.
10.Indien enige faktuur nie volgens ooreekoms betaal word nie, word die website aflyn geneem. Op die tuisblad, sal die volgende woorde verskyn: “This website is down, because the owner of this website didn’t pay the invoices regarding this site.” Sodra die uitstaande gelde betaal is, sal die website weer aanlyn wees.
11.Die 50% deposito is slegs van toepassing op die Website Development en die Search Engine Optimization (SEO) Setup.
12.Die maandelikse SEO Actions gelde is betaalbaar nadat die website voltooi is.
13.SEO gelde is betaalbaar op die eerste van elke maand.
14.In die geval van betaal opsie 2 bly die webblad en domain naam die eiendom van Francois du Toit vir die eerste 12 maand of totdat die aanvanklik gekwoteerde bedrag ten volle betaal is.
15.In geval van betaal opsie 2 is hierdie kontrak bindend vir `n tydperk van 12 maande vandat die kwotasie onderteken is. Daarna word die kontrak van maand tot maand hernu.
16.Hierdie kontrak word beëindig met 30 dae skriftelike kennis van enige van die partye, met inagneming van punt 15.
17.Ondersteuning is beskikbaar weeksdae tydens kantoorure (08:30 tot 16:30). Ondersteuning op Saterdae en na ure is teen dubbeld die normale tarief beskikbaar. Geen ondersteuning is op Sondae beskikbaar nie.
18.Indien die werklike werk wat gedoen is meer is as wat op die kwotasie aangedui is, sal die finale/maandelikse faktuur aangepas word.
19.Deur die aangehegde kwotasie te aanvaar, word hierdie Terme van krag.
20.Hierdie Terme mag ter enige tyd verander. Besoek asb. www.ezywebsites.co.za/terms.html vir die huidige weergawe. Dit is die klieënt se verantwoordelikheid om op hoogte te bly. Indien u nie met die Terme saamstem nie, kanseleer asb. u kontrak volgens die riglyne van punt 16.